Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Dit is die naam wat lede op jou profiel sien. Moet asseblief nie jou regte naam of kontakbesonderhede insluit nie.
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

BapsBaps
3
44
Baps

55 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Hou van groot drukkies, diepsinnige gesprekke, en hanteer vriendelikheid as 'n superkrag " Glo dat die beste...

J74J74
1
8
J74

51 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is n oop spontane mens, baie lief vir die lewe met baie goeie fondamente, waardes en is nog lus vir die lewe

ArriArri
1
1
Arri

66 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Hou van die see swem stap kamp en die natuur Hou van n goeie vliek en die buitelewe Hou ook van rustig tuis

Blondi_914Blondi_914
2
27
Blondi_914

47 - Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Vriendelik, eerlik en real.....My uitkyk op die lewe? Just breathe, LEWE en geniet elke oomblik. Geloof is vir...

Plaasnooi36Plaasnooi36
1
17
Plaasnooi36

36 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek is altyd gereed vir nuwe ervarings. Mal oor die natuur. Bring energie en lag waar ek gaan. Ek is hardwerkend,...

ccckuifieccckuifie
3
18
ccckuifie

65 - Stilbaai, Wes-Kaap, Suid-Afrika

My ouderdom is nie my beperking nie nog minder is dit 'n aanduiding daarvan ... Ek is n energieke, jonk van gees...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente tweerigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soekopsies en voeg diegene waarvan jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien onmiddellik wat jy in gemeen het met mense soos jy.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Ons het hier begin gesels en op Sondag 18 Mei 2025 ontmoet. Van die begin van ons gesprekke het ons met baie dinge ooreengestem Met die ontmoeting was dit liefde met die eerste oog op slag.
Danie, 20 Mei 2025
Ek het my hartsmaat op Flikvlooi gevind en us baie gelukkig. Ons deel dieselfde waardes en kuier gereeld. Ek glo Abba Vader het ons bymekaar gebring deur hierdie medium.
Johann, 20 Junie 2025
Baie dankie vir hierdie webwerf, ek het regtig nooit kon dink dat ek my pasmaat hier sal vind nie. Ek is so tevrede hoe hy op my pad gekom het en ons altwee dien God saam, ons het God eerste geplaas voor ons enige besluite doen. Hy het soveel respek vir my en verstaan my voorwaardes 100%
Yolanda, 08 Februarie 2025