Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Kom aan die gang!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Toonetjies

24 - Centurion, Gauteng

Ek is 'n uiterse vriendelike persoon. Ek is baie, easy going, ek is tevrede met 'n klein bietjie. As ek bid,...

Soeknetliefde699

52 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n baie liefdevolle persoon wat onsettend baie liefde het om te gee vir 'n spesiale dame wie dit sal...

Darknight9000

49 - Edenvale, Gauteng

Ek is vriendelik eerlike mens liefde vol lag en gesels hou van buite lewe kamp jag vleis braai...

mammaliefie

24 - Villiers, Vrystaat

Ek is n stil persoon om mense wat ek nie goed ken nie maar baie outgoing om mense wat ek ken. Ek is baie eerlik...

BLOU2OOG

47 - Springs, Gauteng

Ek is rustig en op my plek tot ek jou ken of tussen mense wat ek ken, dan kan ek n sport saam wees. Hou van...

SearchingForBoaz

37 - Lambertsbaai, Wes-Kaap

Ek is n warm, lieftallige mens. My God kom eerste in my lewe. Ek het n positiewe gesindheid en glo dat alle...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Ek het 'n wonderlike maat ontmoet en is tans in 'n wonderlike verhouding. Ek sou nooit die man van my drome ontmoet het as dit nie vir die blad was nie. Ek het profiele op ander soortgelyke blaaie gehad en ek kan met vrymoedigheid se dat die blad vir my die beste was. Baie baie dankie.

Douwne, 2015-09-08

Ek was baie skepties om aan te sluit, maar dit was die beste keuse wat ek ooit gemaak het. Ek en my tans verloofde het so middel Des 2014 begin gesels... Ons het baie moeite gedoen want ons woon ongeveer 500km van mekaar af. Maar ons het nie dat die afstand in ons pad staan nie... Ek en my verloofde glo dat God ons deur hierdie webtuiste na mekaar toe gelei het, want ons het al twee baie hard vir ons Godgegewe lewensmaats gebid. God het moderne tegnologie gebruik om ons by mekaar uit te bring...

Ronel, 2016-01-30

Ek het iemand ontmoet hier op die site en wil graag baie dnki se vir die geleentheid wat ek gegun was om hier te kon deel. Was wonderlik en sal hierdie site baie sterk aanbeveel. Baie dnki en voorspoed aan alle deelnemers!!

Leona, 2015-09-04