28 Februarie 2016

Baie dankie! Nie gedink dit sal moontlik wees nie, want ek is
al amper 34 jr geskei. Die kanse dat ek iemand sou ontmoet was maar skraal,
omdat ek nie een is wat alleen na plekke gaan en sodoende mense sal ontmoet
nie.'n Vriendin het my vertel dat haar niggie haar vriend so ontmoet het.
Ek het toe besluit om ook te probeer. Baie dankie! Julle is awesome!

Helene