21 Junie 2016

Dankie vir die smaakvolle manier waarop eensame mense maats kan ontmoet. Ek het aangename vriende gemaak en.my toekomstige man ( tans my verloofde) ontmoet. Baie dankie.

Ellen