8 Julie 2016

Ek het my liefste man op 7 Februarie 2015 in persoon ontmoet. Op 30 Augustus 2015 verloof geraak en is op 25 Junie 2016 getroud en baie gelukkig op wittebrood op die oomblik aan die Suidkus!!!!! Mense daar is hoop vir almal!!!! Baie geluk en sterkte vir almal!!!! Liefde!!!!

Mary