fsgfsg
1

fsg

60 – Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Soek lewensmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek kan hier allerhande mooi goed oor myself skryf maar die beste sal wees as jy maar self uitvind en besluit.

My belangstellings is genealogie, geskiedenis, filosofie, wetenskap, rekenaars en astronomie. Nie juis iemand vir partytjies nie maar van tyd tot tyd is in die haak. Hou veral van familiebraaie. Is 'n familie mens en hou van kinders.

Ek wil nie die hele wêreld vol gaan toer nie. Ek het alreeds 'n redelik deel van Europa gesien en dis vir my genoeg maar is nie ongeneë om dalk weer 'n slag of wat oorsee te gaan nie. "Back packing around the globe" is beslis uit.

Indien jy 'n god-vresende man soek, hou dan maar verby.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand vir wie haar kinders, familie en vriende belangrik is. Wat netjies is op haarself. Wat 'n maat kan wees vir my en met wie ek dinge saam kan doen.

Ek en godsdiens sit al meer as 20 jaar nie meer langs dieselfde vuur nie. Die Bybel lyk op die oppervlak na 'n goeie, morele boek maar kyk 'n mens dieper dan keur dit slawerny, seksslawerny, neem van buit, verkragting van maagde, seksisme, rassisme, haat, ens. goed. Ek steun nie sulke goed nie. Lees bv. Num 31 en kyk of iets jou pla? Nie? As dit 'n slang was het dit jou gepik!

Ek het niks teen diere nie maar diere hoort nie in 'n huis nie. Dus indien jy 'n diereliefhebber is wat diere in die huis wil laat kom dan gaan dit nie werk nie.

Jammer, geen foto, geen gesels.

Wat Sy Vriende Sê

fsg het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
60
Sterreteken:
Ram
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Frans
Geloof:
Ateïsme
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Kaapstad & Skiereiland; Wynland (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
40 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Ateïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Klassiek; Opera
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Nie-fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Lees; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Krieket; Rugby; Stap
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Visse
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Nie van toepassing nie
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie