Leo_LoveLeo_Love
1

Leo_Love

44 – Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Live life to the fullest!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 29 Maart 2024

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Waar om te begin... Doen altyd my beste en vir my familie en vriende, wat ook vir my baie belangrik is. 'n Liefde vir die natuur wat direk gekoppel is aan my liefde vir teken, skilder en fotografie. Tans Senior Grafiese ontwerper by 'n advertensiemaatskappy in Kaapstad. Glo om die meeste te maak van elke geleentheid en saam maak ons 'n span!

Sy Ideale Pasmaat

Iemand met wie ek lekker kan gesels en kuier. Ek het onlangs weer aktief begin skilder na 'n lang tyd af agv. werk so iemand wat hou van diere, natuur en buitelewe. Sou lekker wees om 'n meisie te hê om saam te vat op soek na die volgende mooi prentjie. Langs die pad sal ons natuurlik stop vir 'n ete en 'n kuiertjie. Iemand wat omgee, netjies leef en mooi na haarself kyk.

Wat Sy Vriende Sê

Leo_Love het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 190cm (6' 2.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Enige
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Bergfiets; Biljart Snoeker; Draf / Hardloop; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Krieket; Motorsport; Perdry; Rotsklim; Rugby; Ski; Skubaduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Tennis; Vlugbal; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Eerlikheid:
Uiters