Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 09 November 2016

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Richardsbaai (Vryheid), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
37
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys; Effens Bles
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Zulu
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is plat op die aarde, baie lief vir my honde en buite lewe. †Hou daarvan om vriende te onthaal en lekker kuiers naweke om die vuur. †As ek n vriend ontmoet is dit goed as ek iemand spesiaal kan ontmoet sal dit n bonus wees. †Soek iemand wat my kan gelukkig maak, lief he, omgee, vertrou, †respekteer †en saam met my oud kan word en die lewe te geniet tot die uiterste. †Enige blanke ouens asb en God in sy hart hÍ asb.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet vir my lief wees en vir my kan omgee, Christen wees. Besef mens maak foute en iets dadelik uitsort en nie kwaaid gaan slaap nie. Van honde, Plaaslewe en buitelewe hou. Hy moet asb nie heeltyd net inni huis wil sit en sport kyk nie, die aftree oord is daar vir die eendag. Ag hy moet maar net homself wees want ek kan hom belowe ek sal alles gee vir iemand om nie seer te kry nie en darem net nie weer alleen hoef te wees nie. Ek Glo elke pot het n deksel. Patry mense se omstandighede is bietjie moeilik om altyd nuwe mense te ontmoet veral in klein dorpie waar ek woon.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Wit
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40
Boeke:
Reis
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak
Sport:
Dans; Fietsry; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
'n Gereelde mededinger
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Dis so-so
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
VoŽl(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Opgewonde