Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nelspruit, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Nelspruit (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
26 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Getroud; Nie-amptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is intelligent, vriendelik, eerlik, vol energie, aktief, ambisieus, adrenalien verslaafde, doelwit georienteerd. Ek kan goed dans. Hou van nuwe mense ontmoet en nuwe dinge te ondervind. Het n bucketlist en is besig om hom korter te maak. Hou van intelligente geselskap en wil die lewe geniet en soveel as moontlik ondervind en doen. My kinders is baie belangrik in my lewe en ek probeer soveel moontlike tyd saam met hulle te spandeer.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is op soek na n intelligente, gesonde, aantreklike, energieke, avontuurlike, aktiewe, positiewe, stylvolle, sosiaal aanvaarbare dame wat hou van reis, dans, sosiaal wees en my kan vergesel na funksies en op naweke of vakansies. Ek is nie op soek na n blits romanse wat eindig in n kortstondige huwelik nie. Ek is op soek na n goeie vriendin en dan kan ons kyk of n verhouding daaruit ontwikkel. Geen geldjagters of damsels in distress nie. Malkoppies, psigopate, skisofrene en narsiste is ook nie welkom nie. Geen chroniese siekes, depressie lyers, bipolere lyers of dames met hangups en issues nie. En as jy baie bagasie het los dit daar of hou verby. Ek wil die lewe geniet en nuwe avonture ondervind saam met n dame wat kan byhou. En fotos asb. As jy nie n sigbare foto het nie steek jy iets weg.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Verdwynend
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Italiaans; Kitskos; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Inkopies; Lees; Meditering; Rekenaar- en televisiespeletjies; Rekenaarprogrammering; Rondspeel op die Internet; Skilder
Sport:
Boks; Dans; Gewigsoefeninge; Gimnastiek; Jag; Kampering; Krygskunde; Liggaamsbou; Motorsport; Perdry; Rekspring; Rotsklim; Rugby; Skaak; Skermkuns; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Staptogte; Swem; Uiterste sportsoorte; Valskermspring; Vlieg / Sweefvlieg; Waterski; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; Naak baai; TatoeŽermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
'n Herehuis met baie knegte
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Aftreeplanne:
Die wÍreld deurreis met 'n rugsak
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig