Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bultfontein (Theunissen), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
41
Sterreteken:
Ram
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Onder Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou-Groen
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Duits; Nederlands
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

'n Maat: wat in my belangstellings deel; my kan ondersteun in die uitdagings van die lewe; wie ek geen geheime hoef te he nie; wat my onvoorwaardelik liefhet en aanvaar; wat die mooiste en die beste in my na vore bring; wat die beste potensiaal in my te kan ontgin; wat my kan optel as ek gevaal het; met ditto aspirasies en visie as ek koester. My beste pel. 'n Kammeraad. Dit wat ek koester is dit wat ek kan gee. Eks baie lief vir mense. Ek hou van onthaal, lag, gesels, en kuier. As ek moeg en afgemat voel, gaan soek ek krag en insperasie in die natuur. Ek is baie lief vir die natuurlewe, mooi natuur toenele en veral watervalle en asemrowende sonsondergange. Sondag middag rit deur natuur reservaat is idilies. My gunsteling bok is gemsbok, kat luiperd, voel troupand. Ek ontspan ook graag voor die TV met 'n goeie fliek en 'n glasie droee rooiwyn en donker sjokolade. My gunsteling fliek is Gladiator. Ek is baie passievol en ongelooflik lief vir musiek en dans. Ek het met die tyd baie belangstellings langs die pad opgetel. Onder andere teikenskiet. Ek het paar vuurwapens op my naam. Ek het sopas my lisensie vir my Marlin 308 gekry. Ek is so opgewonde. Kan nie wag om te leer herlaai. Ek ontspan ook graag langs die viswaters. Grootste baber so 12 kg. Geelvis so 5 kg.Ek het ook al bietjie te doen gehad met opregte boerwindhonde. Ek het op die oomblik nie troeteldier nie maar sal graag whippet wil aanskaf. Dis vir my belangrik dat 'n woonhuis se decor gerieflik, prakties, stylvol en smaaklik moet wees. Ek geniet feeste ongelooflik baie. Ek kan nie perdry nie maar is versot op Pur Sharon, en Vriesperde. Ek is net so lief vir reis. Daar is nog soveel mooi plekke in SA wat ek wil sien. So ook Suidwes/Namibie. So is ek ook gaande oor Harley Davidsons, veteran motors, sport, . Die naasste wat ek daaraan gaan kom is die bergfiets wat ek ry vir oefening en stres. Ek wil nog eendag gaan sky-dive (tandum).

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek nie 'n huweliks maat nie ... ek soek my sielsgenoot!n Maat wat ook my belangstellings deel. 'n Maat wat my kan ondersteun in die uitdagings van die lewe. 'n Maat vir wie ek geen geheime hoef te he nie. 'n Maat wat my onvoorwaardelik lief het. 'n Maat wat die mooiste en die beste in my na vore bring. 'n Maat wat my kan help om my beste potensiaal in myself te kan ontgin. 'n Maat wat my kan optel as ek gevaal het. 'n Maat met die selfde belangstellings, aspirasies en visie as ek koester. My beste pel. 'n Kammeraad.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Reguit; Krullerig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Droog
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; NaÔef; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My Armani pak / My Versace rok
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Swaar Metaal; Volk; World
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Rondspeel op die Internet; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Fietsry; Gholf; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Perdry; Rotsklim; Rugby; Skaak; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Tennis; Valskermspring; Veerpyltjies; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; VoŽlkyk; Waterski; Witwater-kanovaart; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
Ek het geen familie nie!
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Naak baai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Liberaal
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig