JannieCJannieC

JannieC

27 – Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika

Ek is 'n kind van God, staan vir sterk Christelike waardes, ai, en effens skaam.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 22 Desember 2016

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Polokwane (Pietersburg), Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Geen (Bles)
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 25
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Bepalend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is vriendelik en het 'n goeie sin vir humor. Lief vir die buite lewe, diere en sport. Ek hou van fliek en koffie-shops. Ek doen Aikido. Ek hou van lag en hou niks van alleenwees nie. Ek weet ek kan die regte maat baie gelukkig maak. Eks 'n co-owner en skool Prinsipaal [geskrap]. Ek speel ook Bas Kitaar in ons kerk.

Sy Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat kleur in my lewe kan gee. Sy moet opreg wees en ook Christelike waardes he, sy moet vriendelik wees. Sy moet sportief en aktief wees. Dit sal gaaf wees as sy ook sou belangstel in my sport en tyd saam met my wil spandeer. Eerlikheid en glad nie buierig nie. Ek hou glad nie daarvan dat iemand my ignoreer nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeŽermerke
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Soesji
Musiek Voorkeure:
Elektroniese Dansmusiek
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Komedie / Sitkom
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog
Belangstellings:
Fotografie; Musiek Maak; Rekenaar- en televisiespeletjies
Sport:
Krygskunde; Perdry; Skietsport; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Dis 'n weeklikse instelling
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Lees:
Stel nie regtig belang nie
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Nuuskierig