SielsgenootDuisendSielsgenootDuisend

SielsgenootDuisend

34 – Kimberley (Boshof), Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek is 'n plein Jane plat op die aarde. Ek is motiverend en glo nie aan opgee

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 09 November 2016

Aanlyn: 28 Desember 2016

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kimberley (Boshof), Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Visse
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n genuine vriendin vir al my vriende wat hul bederf tot in die afgrond en ja ek staan by jou deur dik en dun.

Ek bestuur deeltyds plaaslike melkdepots en deeltyds boer ek - Groente en Melkery. Op kleinskaal word ook suiwelprodukte self vervaardig Ek maak Joghurt Amasi en Kaas ...Dit is my belangstellings...plaas...grond...die blou hemelruim en vars lug...dan is ek die naaste aan my Skepper.

My stokperdjies is kosmaak, almal om my bederf en ja my honde...almal my kinders...Verder is ek ook 'n kunsmens...hou baie van gedigte en kort-verhale skryf.

My ontspanning is 'n rustige aand saam met my familie of n besoek aan die Kwekery of 'n lekker sny kaaskoek en Filterkoffie

My uitkyk op die lewe is om elke dag voluit te leef.

My passie uit te leef en ja die mense om my te geniet en bederf wat vir my lief is.

Om daai spesiale iemand te vind wat 'n spesiale vrou met 'n warm opregte hart kan waardeer.

Om altyd gemotiveerd te wees en in vandag se landbou nooit nooit op te gee nie.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat nie sal seermaak nie. Iemand wat my hart sal beskerm. Iemand wat sy vrou op die hande sal dra en haar sal ondersteun. Ook iemand met wie ek die lewe kan deel en wie se passie ek kan deel en bowenal die heel belangrikste iemand wat weet wat beteken die woord LIEFDE en OMGEE....MENEER AS JY N VROU SOOS N DIAMANT KAN KOESTER OPPAS EN BEHANDEL KONTAK MY...WANT JY GAAN VERSEKER N REGTE DIAMANT STRIKE WAT GEEN GELD KAN KOOP nie...

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Natuurlik (Ek dra net natuurlike materiale)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stil; Uitdagend; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Latyns; Pop / Top 40
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Besigheid; Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Romanse; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Opvoedkundig
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Beleggings; Besigheidsnuus; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak; Versameling van seŽls, munte, ens.
Sport:
Basketbal; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Jag; Perdry; Rolbal; Rotsklim; Skaak; Skietsport; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Visvang; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Ander
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties