1

boeremeisie1971

52 – Brakpan (Brenthurst), Gauteng, Suid-Afrika

Lief vir die natuur/diere/kinders

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek hou van iemand wat lekker kan gesels en oor interessante onderwerpe. Hou daarvan om plekke te gaan besigtig. Ek is lief vir die buitelewe en natuur en gaan graag plaas toe te Noordwes Distrik. Ek wi graag iemand leer ken wat n sin vir humor het en nie n opgerukte geaardheid het nie. Met ander woorde hy moet nie n drup wees nie. Ek is nie n suur pruim nie, en glo in leef en laat leef en ryk graag uit na ander waar ek kan.

Haar Ideale Pasmaat

Ek sal graag n maat wou he wat saam met my als kan deel en iemand wat liefdevol is teenoor my en my kinders. (17)dogter en (3)seun jaar oud. Ek sal graag n maat wil he wat soms daarvan sal hou om saam met my na my ouers se plaas te gaan. Ek hou van braai en dit is tog belangrik dat die persoon ook n gelowige mens sal wees. Ek dink ek sou graag iemand wil he om na op te kyk, iemand wat n ware man is. Iemand wat die titel van n man verdien, en nie iemand wat kort af en ongeskik is net omdat hy dink hy't n status of iets om te behou en almal moet spring as hy se hoe hoog nie.

Wat Haar Vriende Sê

boeremeisie1971 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Brakpan (Brenthurst), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
35 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Geduld; Getrouheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Minimaal (Klere is streng opsioneel)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Klassiek; Nuwe Era
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Besigheid; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Riller; Romanties; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaarprogrammering; Sing; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens.
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Atletiek; Backgammon; Bergfiets; Boks; Branderplankry; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Muurbal; Perdry; Rugby; Sagtebal; Seil; Skaak; Ski; Skietsport; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Swem; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Waterski; Witwater-kanovaart; Yshokkie; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het telling verloor
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Visse; Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Herehuis met baie knegte
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie