Meisiemeisie

52 – Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika

Jy sal beslis meer van my wil weet indien jy my beter wil leer ken ....

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
171cm (5' 7.3")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Potchefstroom (Noord-Wes, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
171cm (5' 7.3") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Finansies; Spyseniering; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is iemand wat daarvan sal hou om op 'n plaas te kan bly en lewe. Indien jy dus 'n boer is wat alleen op jou plaas sit en nie meer die lang aande alleen wil aandurf nie, is ek die regte persoon om te kontak. Ek is eerlik, opreg, het integriteit, is betroubaar en op professionele vlak is ek 'n baie goeie organiseerder. Ek hou van lees, in die natuur ontspan, kuier saam met goeie vriende,[geskrap] ek behoort aan 'n stapklub en wanneer ek dus kan, sal ek aan stapgeleenthede deelneem. Een van my grootste drome is om eendag op 'n olifant se rug te gaan rondry. Ek het 'n lang lys van interessante dinge wat ek graag nog sal wil doen en indien jy my "pasmaat" is kan ons dalk die dinge saam in ons vrye tyd aanpak!!

Haar Ideale Pasmaat

Indien jy my pasmaat is moet jy net jouself wees, jy moet my aanvaar vir wie en wat ek is en my nie probeer verander nie. Jy moet betroubaar wees, lief vir mense en diere, 'n natuurmens, (indien moontlik 'n boer) of andersins 'n professionele man met 'n naweek of vakansie huis by die see of op 'n plaas. Ek glo ons vriendskap kan werk indien ons vanaf die begin af eerlik is met mekaar en respek toon teenoor mekaar. Indien jy my maat is kan ons jou en my lys van aktiwiteite bymekaar in 'n hoed gooi en saam besluit wat ons volgende saam kan aanpak.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Gospel / Geestelik; Instrumentaal
Boeke:
Godsdienstig; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliek Kanale
Fliek Voorkeure:
Aksie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Lees; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Stap; Staptogte; Visvang
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Minder as een keer per week
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig