FaantjieFaantjie
2

Faantjie

40 – eMalahleni (Witbank) (Secunda), Mpumalanga, Suid-Afrika

Oujongdame reg om lewensmaat te vind...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n baie geduldige mens wat gemaklik is met min dinge, baie lief is vir die buitelewe en visvang, en om te kamp is 'n "treat" vir my! Ek is baie lief vir diere en sal nie mishandeling van hulle dult nie.
My familie is baie belangrik vir my en ek is 'n baie goeie luisteraar en kan objektief na probleme kyk.
Anders as dit is ek 'n kunstenaar, lief om met my hande te werk en nie bang om hulle of my voete vuil te kry nie. Al ooit "tag" op 'n quad gespeel? ... Dit is vrek lekker!
Van kleins af wou ek 'n boervrou wees, en op 'n plaas bly saam met my lewensmaat.
Ek is nie aanklouend nie en verstaan van jou eie spasie en tyd ook te hê in 'n verhouding.

Haar Ideale Pasmaat

'n Boer sal ideaal wees, ek wou al van kleins af 'n boervrou wees en op 'n plaas bly. Ek glo in die Here en dit is belangrik vir my dat my lewensmaat ook in Hom glo.
My maat moet nie rook nie, ook nie elke aand homself dronk drink nie.
My lewensmaat moet vertroubaar, geduldig, liefdevol en eerlik wees (met my en homself). As jy 'n lawwe streek in jou het is dit sommer 100%.
Dit sal 'n groot bonus wees as jy hou van buite aktiwiteite soos kamp, visvang, perdry of sommer net stap.
Respek is vir my baie belangrik en ook hoe jy ander mense en ook diere hanteer.

Wat Haar Vriende Sê

Faantjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
eMalahleni (Witbank) (Secunda), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 33
Sterreteken:
Enige
Lengte:
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Eie Onderneming; Ander; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Swerwer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Humor; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Rock
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Misdaad; Selfhelp; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Bordspeletjies; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Bergfiets; Boogskiet; Fietsry; Jag; Kampering; Perdry; Rotsklim; Sagtebal; Ski; Skietsport; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Sjinees; Soesji
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Langhare; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Boomhuis in die woud
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters