Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 'n Week gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Gordonsbay), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
67
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Die lewe is so kort, so asb moenie tyd mors nie..........
Kom ons gaan geniet die lewe..........
Ons leef in God se genade.....
Wat is mooier en lekkerder as om die pad te vat en als wat in en om ons is te beleef, besoek en te geniet.........
Ek wil die passie van di lewe ervaar saam met n man wat my kan vashou as ek huil ...
My kan terg en laat lag... wat snoesig langs my om n kamp vuur kan sit en n wyntjie geniet..en my in die bed styf in sy arms sal neem en koester....
en as ons verskil dit saam op n liefdevolle Wyse sal uitpraat... en bo alles vir God eerste sal stel

Ouderdom is net n getal ek klim nog Mak in my huis se Dak om tv drade deur te trek

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet kan lag en die hartklop van die lewe kan beleef.......
Hy moet asb nie n knorpot wees ni........
Hy moet eerlik en opreg wees ........
Hy moet kan kommunikeer.....
Hy moet net homself wees. ..

Asb moenie my kontak as ek ouer as jy is en jy ni daarmee gemaklik is ni. Ek is jonk vir my jare fotos is bedrieglik.
Hoe gaan jy weet as jy ni met my gesels en my ontmoet ni.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra 'n bifokale bril
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Skaam; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Wetenskapsfiksie
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Fliek Kanale; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Drama; Komedie; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Toneelspel
Sport:
Atletiek; AŽrobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Gimnastiek; Kampering; Perdry; Stap; Staptogte; Swem; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kook eerder as om honger te ly
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Mag; Sarkasme
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol