Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: 03 November 2016

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Ander
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Jy maak van die lewe 'n lied !!

Ek hou van musiek, 'n goeie fliek, dans, rugby, kuier om die kampvuur saam met vriende en famiilie. Goeie wyn, kaas en intelligente geselskap. Ek hou van saam kosmaak, soms uiteet, stap en sommer alles wat mens saam kan doen. Ek haat oneerlikheid en ontrouheid.

Ek hou van skilder, loodglaswerk en kan met tye baie kreatief raak. Maak uit niks iets om na te staar.

Die lewe is vol mylpale, of bakens, tydperke, siklusse, seisoene en era's. Wat verby is, is verby en ek kyk uit vir 'n nuwe seisoen in my lewe !

Haar Ideale Pasmaat

'n Lewenslustige pasmaat met 'n passie vir die lewe. Ek soek 'n pasmaat wat ek kan vertrou, wat my vriend kan wees wat luister, aanpasbaar, liefdevol, respek, verstaan, humor en net daar wees !

Ek is bereid om enige iets aan te pak wat ons kan saam doen.

Om enige sinvolle verhouding te laat slaag, is vertroue, eerlikheid, kommunikasie en sagte omgee nodig.

Ontrouheid vernietig alles in 'n verhouding !

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rock
Boeke:
Besigheid; Fiksie; Godsdienstig; Misdaad; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Musiek Kanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Besigheidsnuus; Bordspeletjies; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak
Sport:
AŽrobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gholf; Jag; Kampering; Krieket; Rugby; Stap; Swem; Tennis; Valskermspring; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; VoŽlkyk
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek lief dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig