Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Strand), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Medies / Tandheelkunde
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in die WÍreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
37 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Effens Bles; Geskeer
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Bruin
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Miskien
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Vervoer; Landbou
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n baie liefdevolle mens. Die Here se liefde borrel behoorlik oor in my! Ek is baie lief vir die natuur en al die mooi dinge in die lewe. Ek is lojaal en getrou. Na 'n lang dag by die werk hou ek daarvan om net rustig te wees by die huis. Gedurende my af naweek hou ek daarvan om te bak en brou. Ek sal graag 'n man wil ontmoet wat vir my so af en toe 'n skaaptjoppie op die kole kan gooi en al kan ek nie kook nie, sal ek die slaaitjie maak en vir hom bederf met 'n heerlike nagereg. Ek gaan een van die dae verder studeer en wil graag eendag my eie besigheid begin.

Haar Ideale Pasmaat

Ek soek 'n liefdevolle, betroubare, opregte en eerbare man. Hy moet net soveel liefde soos ek kan gee. Hy moet lief wees vir drukkies en net rustige stil saamwees tye saam met my kan geniet. Hy moet my aanvaar vir wie ek is, net soos ek hom sal aanvaar. Netheid van liggaam sowel as gees is belangrik. Dus geen growwe taal, groot pratery en grappies onder die belt nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Italiaans; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek
Boeke:
Selfhelp
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rondspeel op die Internet
Sport:
Boogskiet; Skaak; Veerpyltjies
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Knaagdier(e)
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per maand
Aftreeplanne:
Tuis met 'n goeie boek
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Optimisties