Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Cradock, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
30
Sterreteken:
Ram
Lengte:
181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels; Xhosa
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Horskool
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
22 - 32
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Slank; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
Horskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n dinamiese persoon wat weet wat ek wil he in die lewe en werk hard om dit te kry. Ek hou nie van mense wat lui is nie. Ek hou van lag, grappies maak, lewe interessant hou. Ek jag graag en speel golf en hou van toerroetes deur grenslande. My uitkyk op die lewe is, mens leef hom net eenkeer so geniet hom ten volle en maak beste van slegte situasies

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet my kan bystaan en ondersteun in wat ek doen nes ek vir haar met haar goedjies.
Moet energiek en lus vir die lewe he, nie bang vir uitdagings.
Ek wil alles saam met haar kan doen en sy alles saam met my.
Ek dink kommunikasue speel n groot rol, reel wat die ander een laat spesiaal voel, bederf mekaar sonder om iets trug te verwag.
Vertroue speel ook n groot rol

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Liggaamshare:
Lig
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Haarstyl:
Krullerig
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Intelligensie
Afsitters:
Sarkasme; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Baie