Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Standerton, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
29
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
146cm (4' 9.5")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Opsoek na:
Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Standerton (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
29 - 34
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker; Sosiale Roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Boer en plaas is my lewe. Soek my sielsgenoot wat my lewe kan volmaak. Moeg vir alleen wees. Ek is 'n eerlike en opregte vrou met goeie waardes en eks nog van die ou sort mense. Boerdery is my passie ek leef vir my skape en beeste maar dis nie meer lekker om met niemand jou sukses op 'n lammer oes te kan deel nie, ek soek na 'n boer wat saam die lief en leed van boerdery kan verstaan. Ek het baie liefde om te gee en sal die perfekte boervrou wees vir jou. Ek hou van bak en kos maak net soveel soos ek hou van om te boer, Ek kan myself mooi versorg en myself besig hou met tuin maak en om die huis mooi te maak en hou. Ek is ook mal oor jag. Wie lekkerder om sulke dinge saam te doen as daai spesiale persoon?

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet 'n eerlike en opregte boerseun wees, Hy moet my kan ondersteun en lief he al gaan dit hoe swaar. Liefde word nie gekoppel aan geld en wereldse besittings nie, Hy moet die tipe man wees dat as ek vuil tussen my skape is vir hom die mooiste is en as ek mooi aan getrek is moet ek vir hom onweerstaanbaar wees hy moet die tipe man wees wat 'n goeie vrou soek. Ek is nie 'n winkelpop nie ek hou van boer. Hy moet my respekteer en ek sal hom respekteer. Hy moet my beste vriend, lover en sielsgenoot wees. Oneerlikheid en om voor te gee wie jy nie is nie is taboe in my oe. Wees net wie jy is. Ek is wie ek is so ek verwag van 'n man ook om net homself te wees. Moenie probeer lieg nie want jy gaan dit nie kan volhou nie. Wees net 'n regte man! Iemand wat my kan vang as ek val en hy moet gewillig wees om te troos want ek is maar net 'n vrou wat liefde en omgee soek.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Lank
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Pers
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Instrumentaal
Boeke:
Fantasie; Romanse
TV Programme:
Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Opvoedkundig; Sepies
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Kookkuns; Tuinmaak
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Tot die dood toe verveeld
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Lang hare; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde