Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 'n Week gelede

Aanlyn: Maandag

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth (Suidelike kus), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
73
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
68 - 76
Sterreteken:
Enige
Lengte:
180cm (5' 10.9") - 195cm (6' 4.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Joods; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Arbeid / Konstruksie; Afgetree; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Solvent; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Soos gese, ek is 'n doodgewone, plat op die aarde maar nie platvloers nie volwasse vrou, met 'n gesonde sin vir humor.lief vir lees, hou gladnie van oefen nie maar stap graag. Reis graag in ons land maar ek hoop om nog eendag 'n bietjie van die res van die wereld te sien. Hou daarvan om te
Kook en bak. Geniet dit om so nou en dan met vriende te kuier. Fliek af en toe, hou van teater. 'N huisie teen 'n berg met 'n uitsig oor die see is iets waarvan ek droom.

Haar Ideale Pasmaat

Moet hou van stap so nou en dan, lees, reis en gesels. Moet nie humeurig wees of sarkasme aantreklik vind nie. Kru taal is uit. Moet skoongeskeer wees, vriendelik en goed versorg, miskien'n sielsgenoot.Wewenaar of geskei, definitief nie getroud nie. Sou graag 'n maat wou kry wat rustig na musiek kan luister maar ook lekker kan kuier en gesels, wat soms impulsief kan optree.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra net bril wanneer ek lees
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gestremdhede:
Ek het 'n gehoorgestremdheid
Haarstyl:
Kort; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Afspraak Aktiwiteite:
Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Elektroniese Dansmusiek; Rock; Volk
Boeke:
Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Nuus; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rondspeel op die Internet
Sport:
Dans; Stap; Swem; Ysskaats
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek lief dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die WÍreld verken
Politiek:
Konserwatief
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam