0

Mischke

36 – Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Vriendelike plaasmeisie soek haar eie plaasboertjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is spontaan n bok vir sports hou van die buite lewe en wil graag eendag op n plaas woon en boer. ek is lief vir diere veral vir perde.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet van die buite lewe hou, n boertjie wees n lus vir die lewe he en nie omgee om homself vuil te maak met werk nie hy moet ook my en my kind aanvaar en lief he vir wie ons is hy moenie gaan vir looks, status of geld nie. hy moet die lewe vat soos dit kom met al sy uitdagings. hy moet ook my familie en ook sy familie met respek hanteer en my nie laat kies tussen my geliefdes nie. hy moet liefdevol, eerlik, hardwerkend en getrou wees aan my.

Wat Haar Vriende Sê

Mischke het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vryburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Bul
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Ja
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Mischke moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.