Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 16 Desember 2016

Aanlyn: 16 Desember 2016

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Joubertina, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels; Frans; Nederlands; Zulu
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
46 - 64
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Duits; Engels; Nederlands
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek het n huisie by die see.Dis nag.Ek hoor aaneen,aaneen die golwe slaan......Hoor die winde huil----------n kreun,n klag,soos van verlore siele in hul nood..............Al dealend,klagend,wat in graf en dood geen rus kan vind nie,maar nog soek en smag.............My vuurtjie brand,my kersie gee sy lig.Ek hoor hoe loei die winde daarbuite..........Ek hoor hoe ruk die winde aan my ruite,hierbinne is dit veilig,warm en dig............Kom nag,kom weer en wind,Kom oseaa................

Sy Ideale Pasmaat

Wees net soos jy is.Spontaan.Sin vir humor.Wees n vrou in alle fassette van jou menswees.Liefdevol.Jy mag ook die hoenders in raak vir my...!!!!!Onderskei tussen liefwees en om lief te he!Is dit nie dalk so om lief te wees is om n blom in die veld te gaan pluk teenoor om lief te he wat die eienskap het dat beide partye n blom gaan plant,dit water en versorg.Ek glo jy kan lekker dans!!!! Ek het vroeer die jaar Turkye,Irak en Georgia getoer en doen nou n toer in die Baviaanspoort en die Kouga.Ek kan nie wag om teen die ronde van die maand openlik met jou te gesels nie .Mis jou.Ek weet nie waarom jy n ketting van oneerlijkheid om my hang nie maar ek sal dit graag in die reine wil stel.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Glad
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Groen
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Klassiek; Latyns; Opera; Pop / Top 40; Rock; Volk
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Geskiedkundig; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
DokumentÍr; Drama; Komedie; Kultus Klassieke; Kunsflieks; Misterie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Lees; Meditering; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Draf / Hardloop; Fietsry; Gimnastiek; Krieket; Krygskunde; Motorsport; Perdry; Skaak; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Tennis; Vlieg / Sweefvlieg
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Eerlikheid:
Baie