Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bethlehem (welkom), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Ram
Lengte:
141cm (4' 7.5")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Vra my later
Daaglikse DieŽt:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drink Gewoontes:
Enige
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n aangename vriendelike persoon!! Hou van die natuur en diere!!! Ek hou daarvan om my medemens met raad en daad by te staan!! Ek is n baie liefde volle en romantiese persoon!! Hou van reg en geregtigheid!! Ek baie lief vir kos maak asook bak en brou!! Ek geniet dit baie om te dans, boek lees en net saam my geliefdes te ontspan!!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat moet christelik waardes uitstraal!! Hy moet my aanvaar soos ek is en so sal aanpassings van albei kante die verhouding soveel makliker maak!! Hy moet my ondersteun in my belangstellings!!! Hy moet ook romanties oop en eerlik wees!! n natuur mens lief vir diere en kinders sal n voorkeur wees!!

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Grieks; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Boeke:
Godsdienstig; Gruwelverhale; Misdaad; Romanse; Speurverhale
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Sepies; Sport; Tekenprente
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Riller
Belangstellings:
Fotografie; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Dans; Perdry; Swem; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD uit te kom
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
VoŽl(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; Naak baai; Rykdom
Afsitters:
TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Die Baas in die pad steek
Droomhuis:
Strandhuis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde