Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Haar

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Grootfontein, NamibiŽ
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
HoŽrskool
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
NamibiŽ
Ligging:
Grootfontein (NamibiŽ)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Geen
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is 'n wedergebore christen en my kerk en kerk-familie is vir my baie belangrik. Ek is baie betrokke by kerk aktiwiteite. Ek is stil en terug-getrokke en reik nie sommer uit na ander nie.
Ek hou van bak en brou en soms om die spesiale mense in my lewe bietjie te onthaal. Dis vir my lekker om by die huis saam met my familie te kuier en 'n vleisie te braai en net rustig te wees. Ek hou van tuin maak. Ek lees graag en kyk ook graag tv. Ek sal daarvan hou om rond te reis en die land te verken.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat: Eerste en belangrikste, God moet heel eerste in sy lewe wees.
Geen kans vatters wat 'n mens se gevoelens sal seer maak nie. Hy moet eerlik en opreg wees, en hy moet darem al iets in die lewe bereik het.
Hy moet goed versorg wees, en mooi na homself kyk, m.a.w skoon en netjies.
Hy moet ook baie lief wees vir kinders en diere.

Meer Oor Haar

Sielmaatjie123 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.