Pieter3

25 – Klerksdorp (Orkney), Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek soek net 'n Dame in my lewe wat kan lekker kos maak. en goeie geselskap wees.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Meer as 6 maande gelede

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp (Orkney), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
25
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
191cm (6' 3.2")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Vra my later
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Vra my later
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Horskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
20 - 24
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 183cm (6' 0.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Horskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek hou daarvan om karre te jaag en te drif. En bike te ry. Ek is 'n rustige persoon. Ek hou glad nie daarvan om te baklei nie maar as dit daarby kom staan ek nie stil of hou my mond nie. Ek is so ge maak en so ge laat staan. Ek het 'n baie kord himeur maar kalmeer vinnag. Ek is nie iemand wat regtag uitgaan en mal raak nie.

Sy Ideale Pasmaat

Ek soek net 'n opregte Dame in my lewe wat my nie sal seermaak as ek well iemand het. Ek soek iemand vir as ek die dag wil uit gaan en well 'n drankie drink saam my een sal drink maar dit nie oordoen nie. As ek wil rustig by die huis saam haar wil wees wil ek van niemand of niks weet behalwe van my en haar nie. Die regte Dame moet mooi kan aantrek en mooi lyk net vir my nie vir ander nie.

Meer Oor Hom

Pieter3 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.