In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n besonderse vriendelike persoon.
Ek is baie, easy going, ek is tevrede met 'n klein bietjie.
As ek bid, vra, ek nie. Ek se dankie.
Eks 'n "ou tydse" tipe werkende huisvrou. Nie jou bediende nie.
Ek is nie 'n baie groot op fiksheid of so nie, probeer wel om my gym sessie elke aand te haal, maar geniet dit om te gaan stap, swem, fiets ry. (Eks nog nie by draf nie haha)
Ek bly in shape met cookies and cream roomys. Want "round is a shape" :')
Movie kyk. Kos maak. BAK beslis. N lekker blik beker koffie langs die kamp vuur.
Ek sien altyd die glas half vol.
Ek het in my leeftyd baie mense verloor vir wie ek baaaie lief was, so ek het regtig net 'n moerse klomp liefde om te gee.
Ek sal altyd by jou staan. en maak nie saak wat nie, ons sal 'n plan maak. Met 'ons' verwys ek na, my, jou, en God.
Ek is 'n dame, maar ook nie bang om my hande vuil te maak nie. Visvang, Kamp. Motorfiets ry, krieket speel, braai, dans, kuier, tuinmaak, diy (nee nie destroy it yourself nie haha)
Ek is 'n baie hard werkende persoon, so ek verwag dat jy gaan by bly, anders los ek jou agter...
Ek is nie 'n materialistiese mens nie. Jy hoef nie "ryk" te wees om iemand spesiaal te laat voel nie. Dit gaan nie oor die bedrag nie, maar die moeite. "n gesteelde rosie op my kussing of 'n kerslig bad.
Lewe is moeilik, maar dis maklik as jy die regte een het om dit mee te deel,. as ek so lekker klink soos die nuwe dagga wet [removed]
Haar Ideale Pasmaat
Ideale pasmaat.... mmh. Ek dink nie daar is rerig so iets nie want daar is maar altyd iets in iemand waarvan ons nie hou nie. Maar ek sal se, hy moet 'n sin vir humor he. Hy moenie 'n slapgat, wees nie. Hy kan na hom self kyk, asook na my.
Hy sal my seuntjie van 8 jaar oud kan aanvaar.
Hy sal saam my bid :)
Hy sal my soos, 'n vrou behandel,.. sy vrou en my vir die werld wys. As jy wil skaam wees vir my om my altyd by die huis te los,,, hou verby
Klein bietjie romanties. moenie verskonings he nie, 'n blom uit die veld is gratis...
Moet met my kan komenikeur, en eerlik wees as ek vra of die broek my boude laat groot lyk hehe.
Hy sal by my staan deur die goeie en die slegte tye. My ondersteun in die dinge wat ek in my lewe aanpak. My help om by my doelwitte uit te kom.
Als wat ek vandag in my lewe het, het ek baie hard voor gewerk, en werk nog steeds elke dag baie hard om al die dinge wat ek nog wil he te kan kry, dus het ek iemand nodig wat verstaan dat my werk vir my 'n groot deel in my lewe speel.
My seuntjie... okay jy hoef nie pappa te speel nie, maar wys hom 'n goeie voorbeeld van 'n MAN.
As jy net seks soek, hou verby. Daar is baie "dames" vir dit op Brakpan se hoeke.
Okay okay ja ek weet jy is net 'n man. So jy kan maar op die menu kyk, maar as jy elke aand erns anders wil eet, hou verby, jy moet getrou aan jou stukkie steak bly... GEEN CHEATERS!!!!!!
Wat Haar Vriende Sê
Toonetjies het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Greylingstad (Balfour), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
31 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
153cm (5' 0.2") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik; Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Bruin; Indies; Latyns / Hispanis; Blank / Kaukasiese; Gemeng | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Wild |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Gaatjies op ander plekke; Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; Reggae; Rock; Volk; World |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Gruwelverhale; Misdaad; Nie-fiksie; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Speletjiesprogramme; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Dokumentêr; Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Riller; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gedigte skryf; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Toneelspel; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Dans; Gimnastiek; Krieket; Rugby; Snorkelduik |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Duits; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Kitskos; Kroegetes; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Ek is net weeksdae aanlyn |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te); Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Knaagdier(e); Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Langhare; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Selde |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |