Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 10 November 2016

Aanlyn: 11 Desember 2016

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Blouberg, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Steenbok
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
46 - 56
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 198cm (6' 6.0")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker; Probeer ophou
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
HoŽrskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Leave me with a smile to remind me you are here. And I will leave you with a smile to show you I love you. Old fashioned romantic ....

Van n statige 5 ster ete, tot n braai by n bouma. Glasie witwyn op n warm somerdag, of n whiskey onder die sterre, selfs n rooiwyntjie by n kaggelvuur, en nstuurlik my gunsteling as jy my wil bederf ... N koffie by n ontbyt ... So wil ek my dae saam met my maat geniet ...

Ek kan ongelukkig nie self ry nie, maar n bike ride op n mooi dag na n mystique plekkie, ... wel wat is dan nou beter verkwikking vir die siel.

Emosioneel volwasse, fun to be around, lief vir mense veral kinders, eks n city kid wat smag na n rustige plattelandse lewe. My ideaal is om gesond en gelukkig te wees. Eks oorspronklik n Kapenaar en woon tans n die noorde .... #sigh .... tegnologie maak dit moontlik dat ek daagliks in kontak bly met my "lewens-aar" in die Kaap. Ek verkies egter persoonlike kontak. Om alleen ouer te word is nie lekker. My wens is vir elke alleenloper om n maat te hÍ om daardie koue, en alleen ook kosbare oomblikke mee te deel. Dalk vind ek myne met tegnologie, en jy joune met tegnologie.

Just enjoy the journey

Haar Ideale Pasmaat

Emosioneel volwasse, onselfsugtig, lief vir mense, monogomous verhouding moet uiters hoŽ prioriteit wees. Diere liefhebber. Jou maat moet jou hoogste prioriteit wees. As jy geneig is om snedige,beledigende aanmerkings te maak, dan moet jy my liefs nie kontak nie. Eks n non-aggressive en non argumentative maar sal geensins snedigheid teenoor my, of in my geselskap dult nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra bril
Modebewustheid:
Slim (Dis alles oor kwaliteit)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Kort; Medium; Lank; Reguit; Gedra hulle goed
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Blou
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Asiatiese Fusie; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40; R&B / Soul; Rock
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Geselsprogramme; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Boogskiet; Kampering; Rugby
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Vrywilligheidswerk
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek is mal daaroor!
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die kantlyne af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Redelik
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties