belle_0260

56 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

lojale huislike vrou wie net so ernstig kan wees as om lekker te lag, lief vir familie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: Woensdag

Aanlyn: Gister

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Vriende; Oop vir moontlikhede
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Administratief / SekretarieŽl
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Wes-Kaap; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
56 - 62
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 189cm (6' 2.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Engels
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant
Huwelikstatus:
Nooit Getroud; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker; Sosiale drinker
Opvoeding:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

My Here is my Koning! Lojale, betroubare, diplomatiese eerlike liefdevolle vrou, lief vir familie, lief vir lag maar ernstig ook, hou niks van kansvatters, vrouejagters, abusers van enige soort nie - lief vir kook, bak, stap, lees, dans sport kyk (nie oortollig), mal oor musiek, flieks, gunstelling TV programme kyk, baie lief vir die natuur bosveld en ander, by see te wees maar net kyk en te waardeer /stilraak, braai en kuier met familie en ek is mal oor bietjie alleen/chilltyd - probeer positief wees met als sover moontlik

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet die Here dien/Here voor homself sit, nie 'n drinker/roker/nie gebruik maak van enige ander snaakse goed, verkieslik alleen of wewenaar, nog beter iemand sonder kinders, te veel bagasie vriende in verlede gehad, kalm temperament, nie besitlike man net betroubare gesonde omgee - moet kan ernstig wees en goeie sin vir humor he, kan inpas - en moet respek, vertroue en verstaan leef asook kommunikeer. Standvastig wees - met mense en werk. Moet lief wees vir natuur, bietjie stap saam my, bietjie dans, flieks (nie rillers of sci-fi) , lees, stiltetyd - hierdie alles natuurlik as verder gaan as aanlyn vriend. Groot lys maar baie seer gekry en bang vir hierdie aanlyn (eerste keer , baie bang vir weirdo's en kansvatters, selfs net aanlyn - my vriendinne en susters/,2 volwasse seuns het my aangepoor om die te doen

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Reguit
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Indies; Italiaans; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Reggae; Rock
Boeke:
(Outo)biografieŽ; Fiksie; Geskiedkundig; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Spel-programme; Sport
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport:
Stap
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek hou van diere
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
VoŽl(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Lang hare; Sarkasme; Naak baai; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Baie
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde