altydsaam

71 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Ek is nog baie jonk van gees en voorkoms. Kom ontmoet my, jy sal verseker nie spyt wees nie.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 08 November 2016

Aanlyn: 25 November 2016

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
71
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Duits; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nie onderhandelbaar nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Enige
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Politiek
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is baie jonk van gees en voorkoms, altyd baie goed versorgd, jy kan my altyd deur 'n ring trek. Die eerste (hoof) foto is geneem op 6 Nov 2016. Ek lyk volgens my vriende baie jonger as my ouderdom. Die foto's wat ek plaas, is almal resent.. Ek is 'n wedergebore Christen dame vir wie dit baie belangrik is om die lewe te geniet saam met iemand met dieselfde lewensuitkyk. Ek het hoŽ standaarde en waardes. Ek is lewenslustig, leergierig, vriendelik en gasvry. Wat jy sien, is wat jy kry! Ek is netjies, baie vroulik en hou van mense. My vriende ken my as eerlik, betroubaar, stiptelik, opreg, hulpvaardig, lojaal, interessant, goedhartig en ek gee baie om vir my medemens. Hulle kan altyd op my nommer druk. Dus het ek ook 'n baie sagte, liefdevolle hart. Ek hou daarvan om mense te bederf en is altyd oop om na ander se standpunte te luister sonder om my karakter op die spel te plaas. Ek is 'n gelukkige, positiewe persoon wat graag waarde toevoeg tot enige verhouding. Ek is baie lief vir diere en die natuur. Ek is 'n gebalanseerde mens, goeie geselskap en op my gemak tussen mense. Ek het 'n oop persoonlikheid met altyd 'n tikkie fyn humor. Ek stel baie belang in nasionale en internasionale gebeure en die politiek. Die IT bedryf is nog een van my belangstellings, ek hou daarvan om op hoogte te bly van nuwe tegnologie, en ek hou van die wÍreld van die internet en kulturele sake . Ek hou van die teater, flieks, stap en dan is my sterk punt musiek. My musieksmaak is wyd, maar gemaklik en ek speel dan ook graag klavier van gehoor af en is net so lief om saam te sing en te dans. Ek wil graag 'n maat ontmoet wat inpas by my profiel en nog baie uit die lewe wil haal. Asb geen rokers nie.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat sal volkome aanpas by my profiel met dieselfde karaktereienskappe. Ek hou van 'n man met 'n sterk uitgaande persoonlikheid wat goed leiding kan neem en ook 'n goeie sin vir humor het.. Hy moet ook 'n wedergebore Christen wees en dieselfde waardes uitleef. Hy moet iemand wees wat ook jonk van gees is en wat die volgende deel van sy lewe wil geniet met 'n ideale pasmaat om dinge saam te doen en te geniet.
Hy MOET finansieel onafhanklik wees soos ek.
Hy MOET byhou met die tyd en ook stylvol aantrek.
Hy MOET die leiding kan neem en homself kan handhaaf in 'n geselskap.
Saam kan ons die lekker en die mooi in die lewe geniet.
As jy belangstel in my profiel, maak my 'n gunsteling en jy kan al my fotos sien.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek dra kontaklense
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gestremdhede:
Ek het geen
Haarstyl:
Medium; Reguit
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Ander
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiek konsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Kookkuns:
Frans; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai
Musiek Voorkeure:
Broadway / Teater; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Jazz; Klassiek; Opera; Rock
Boeke:
Godsdienstig; Misdaad; Nie-fiksie; Romanse; Selfhelp; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍre programme; Dramas; Fliek Kanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiek Kanale; Nuus; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Voorkeure:
Aksie; DokumentÍr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Rondspeel op die Internet; Sing; Toneelspel
Sport:
Atletiek; Dans; Gholf; Gimnastiek; Rugby; Stap; Tennis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Kook:
Ek hou nogal van kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Sport Betrokkenheid:
Kyk van die rusbank af
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Huidige Verhoudings:
Ek is enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Dit is onwaarskynlik dat ek sal verhuis
Lees:
Ek geniet dit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Het):
Kat(te)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
VoŽl(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Lang hare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; TatoeŽermerke; Sensasie soeker
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Matig
Eerlikheid:
Uiters
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde