Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Verander: 08 November 2016

Aanlyn: 14 November 2016

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
45
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
166cm (5' 5.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlyn vriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Sosiale drinker
Opvoeding:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 65
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Huwelikstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nie-roker
Drink Gewoontes:
Nie-drinker
Opvoeding:
Horskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Bietjie belangrik
  • Redelik belangrik
  • Bepalend belangrik
  • Nie onderhandelbaar nie

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n opregte mens en n vrou van God. Ek is ordentlik ek kyl na myself en my kinders. Ek is iemand wat hou van grappe en lag. Ek hou van n skoon huis en hou myself altyd besig. Ek is hardwerkend en hou van kook. Ek hou van braai en kuier saam met familie en vriende. My stokperdjies is om te gaan kamp en net bietjie weg te kom. Is bereid om nuwe uitdagings te doen en aan te leer. Is lief vir my kinders en sal hulle vir niks verruil nie. Aanvaar my vir wie ek is.

Haar Ideale Pasmaat

Moet nie n mens oordeel as jy hulle nie ken nie. Ek is opsoek na iemand wat my en my kinders sal aanvaar en vir ons kan sorg. Ek soek geen leuenaars en iemand wat beloftes maak wat hulle nie kan na kom nie. Wees opreg en wees jouself. Ek is nie iemand wat agter geld aan is nie. Ek is opsoek na ware liefde en iemand op wie ek kan staat maak. Hy moet ook kan kook en ordentlik wees.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Sig:
Ek het perfekte sig
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gestremdhede:
Ek het 'n gehoorgestremdheid
Haarstyl:
Medium
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid Eienskappe
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Skaam
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Gunsteling Kleur:
Rooi
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Seekos; Suid-Afrikaans
Boeke:
Romanse
TV Programme:
Fliek Kanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Sepies
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Inkopies; Kookkuns; Lees
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Kook:
Ek hou baie van kook
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Lees:
Ek geniet dit
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Vol(s); Kat(te); Hond(e); Ander; Perd(e)
Die Diep Goed
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek stel nie belang in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters