SommenetekkeSommenetekke
10

Sommenetekke

50 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Lets meet and see

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Julle vra Baie... What do women want? Wel ek Wil graag weet... What do men want? Do You even know?

Wel, ek is opreg, eerlik, getrou, passievol, altyd happy go lucky, gelukkig met myself ...
Love life💃💃💃 Gee my alles vir almal in my lewe. Lief en respekteer mense... Gee almal n kans om net te wees.

Hou van braai,kuier met tonne pret saam my familie en vriende. Soek ni boring in my lewe ni. Live life to the fullest. No regrets.

Ek pas maklik aan by die spesiale iemand in my lewe en hou van die buite lewe, vis vang, opdress vir n romantiese ete tot n rustige aand met movies .. Easy going.

As jy n supermodel soek .... Dis ni ek ni. Ek wil jou beste vriendin wees sonder pretensie. Ek gee my alles. Skoonheid vergaan maar d deug bly staan. What you see is what you get. Soek defnitief ni n "play date" ni ... I value who I a am. 🤷. I am not a toy. 😜

Ek is finansieel onafhanklik en jaag ni geld ni,maar soek ook dieselfde in n man. Ek wil n maat he wat saam met my kan leef,fun he,memories maak ... Niemand se tyd verdryf
ni. Sal ni jou tyd mors ni, maar dieselfde geld v my. Ek skep ni drama ni en leef in dankbaarheid. Ek weet wat ek in die lewe wil he en speel ni games ni.

One night stand? Nee,ni ek ni. Leer MY eers ken .... Jy sal ni spyt wees ni.

Net so terloops .... Ek is NIE n jagter ni. Die bal in jou hande.

Ek se ni hier wat JY wil hoor ni,maar wie ek werklik is. Ja,ons almal het ons af dae,maar ek bly positief en probeer weer more. Ek is wat ek se ek is.

The person that fits into my life,will be my best friend. No pretending just be who you are. We think we're playing with romance ... Well, we're playing with our time. 😜

All or nothing ... No in-between💃

Haar Ideale Pasmaat

Wat soek ek in vriendskap.... Mmmmm. Iemand wat kan lag oor niks. Die lewe geniet en ni te grompie wees ni. Iemand wat n glimlag op my gesig sal sit al is ons ni by mekaar ni. N goeie kommunikeerder ... OPREGTHEID en EERLILHEID. Hoekom speletjies speel op ons ouderdom? Lets live. D lewe is so kort.

Iemand wat standvastig is en finansieel onafhanklik. Ek gaan nie vir jou sorg ni.... Ni finansieel ni, op ander vlakke, Ja. 😁 Iemand wat weet wat hy Wil he.

Chemistry is Baie belangrik.... Hoe ontwikkel mens dit as dit ni van d begin af daar is ni.

Lets be friends or maby a little more and see.

All or nothing ... No in-between💃

Dateer gereeld my foto's op soos ek huidiglik lyk .... Geen misleiding of wanvoorstelling ni.

Wat Haar Vriende Sê

Sommenetekke het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
158cm (5' 2.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Regering
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Snaaks; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
Enige iets, solank dit swart is
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Inkopies; Internetbesoeke; Musiek Maak; Naaldwerk; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Indies; Italiaans; Kitskos; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Inkopies
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters