In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek glo dat ek saam my ideale pasmaat 'n vervullende en unieke verhouding sal hê. My vriende en vriendinne ervaar my as die vonkel van vonkelwyn, ek het 'n borrelende , sterk persoonlikheid. Ek is 'n " go-getter" met baie deursettingsvermoë - ek bring hierdie goeie eienskappe na 'n verhouding toe! Ek is 'n ware mense-mens wat inpas by die tipe werk wat ek doen en ma van een dogter wat nou twaalf jaar oud is. My empatiese natuur en daarmee saam humorsin, trek mense altyd na my toe aan. Is meestal ekstrovert wat ook met tye introvert kan wees- afhangend van die omgewing en watter mense. Ek geniet harmonie in alle verhoudings - dit kom van wedersydse respek en gesonde grense. Ek hou niks van pretensieuse mense of situasies nie- kan dit wel hanteer.
Ek is sterk geestelik ingestel, my lewenswandel met die Here is prioriteit in my lewe.
Mal oor klassieke dansvorme
Klavierspeel en koorsang is my kultuurstokperdjies.
Wynproe en goeie kos is iets wat ek geniet!
Dronkenskap is NIE OK vir my nie.
Staproetes en " Road trips" is heerlik vir my.
Ek lees 'n verskeidenheid boeke, kyk min TV.
My troeteldiere is my "ander twee kinders " - kan nie my lewe voorstel sonder my honde nie!
Natuurfotografie is ook 'n belanstelling.
My uitkyk op die lewe- Suksesvolle verhoudings begin waar jy uit die oorvloed liefde en aanvaarding van jouself, begin uitdeel aan ander.
Haar Ideale Pasmaat
Ek wil seker daarvan wees dat my pasmaat my eksklusief begeer. Hy moet homself ook liefhê en aanvaar en sy menswees met my wil deel.
Issues in sy verlede moet klaar hanteer en verwerk wees- ek verwys na 'n egskeiding wat afgehandel moet wees byvoorbeeld. Respekvol, Eerlikheid en Verantwoordelikheidsin is eienskappe wat ek hoog ag. 'n Sin vir humor en homself nie tè ernstig opneem nie, sal fantasties wees. Wees doodseker oor jou seksualiteit , ek verkies net 'n "straight " partner - geen grys area hier nie asseblief. Hy moet my die vryheid van my eie-mens gun en my kernfamilie en hartsvriendinne toelaat om tyd met my te spandeer. 'n Man wat 'n geestelike verhouding met God het, is 'n man so na my hart- dis vir my 'n vereiste. Handig met sy hande met tuiswerk, waardering vir musiek, fliek, boeke , lekker kos, wyn , kunswerke, troeteldiere en opvoeding van kinders- alles pluspunte. Goeie maniere, opreg en moet kan lekker soen !
Swak emosionele intelligensie sal ons verhouding vernietig, wees bedag op my lyftaal asseblief. Onvermoë om jammer te sê, gaan ook ons verhouding skade doen, daarom sê ek : Narsiste- hou direk verby!
Selfsugtigheid met tyd en aandag, gaan ook 'n probleem wees.
KOMMUNIKASIE - die heel belangrikste aktiwiteit tussen my en my maat...daar moet 'n dryf wees daarvoor, nê.
Ek sal graag kwaliteittyd met my maat wil spandeer- uiteet, tuiskos, wynproe , teatervertonings , staptogte, "road trips "en braai saam my vriende. Sokkie en ballroom dans sal 'n lekker bonus wees. Saam geestelik verkeer sal baie spesiaal wees vir my.
Wat Haar Vriende Sê
Stêrretjie_007 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Rietvalleirand), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
158cm (5' 2.2") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Arabies; Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
43 - 55 | ||
Sterreteken: |
Skerpioen; Visse | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Effens Grys | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Bruin; Groen; Grys; Swart | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Arabies; Engels; Grieks; Hebreeus; Nederlands | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Gesondheid / Maatskaplike Sorg | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Die lewe van die partytjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Klassiek |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fiksie; Godsdienstig; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Dokumentêr; Fliekkanale; Nuus |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Kunsflieks; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Bordspeletjies; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Sing; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Skaak; Staptogte |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Kat(te); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |