In haar eie woorde...
Oor Haar
Die is rerig een van die weirdste vrae, voel of ek myself moet prys en dan weer terugklim op my rak.
Hou van draf en mal oor sport.
Hou nogal van misdaad (moord en mal oor reeksmoordenaar stories) en documentary reekse op netflix.
vriende my beskryf...mmm...malkoppie
Elke dag leer ek nuuts van myself en waarvan ek hou en nie hou nie. so, alle eerlikheid kan ek nie tans daai een antwoord nie.
Ek hou nogal van verf, houtgoed, nie skilder en teken nie.
Haar Ideale Pasmaat
Sjoe, die vraag is amper erger as die vorige een. Uhm ek dink as ek die antwoord geken het was ek nie tans enkellopend nie, haha. ag ek weet nie, almal het iets uniek en iets k@k in hulle. Dit kom net uit met die proses van leer mekaar ken.
Oneerlikheid is vir my 'n groot no-go.
Waardes is ook belangrik en natuurlik world peace
Wat Haar Vriende Sê
hoeisalsgevat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
42 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
171cm (5' 7.3") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Regering | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
32 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
154cm (5' 0.6") - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Bruin; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Bruin; Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Probeer ophou; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Laf |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Malkop |
Persoonlikheidstrekke: |
Laf |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Nederigheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Sportbyeenkoms bywoon; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Pop / Top 40 |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Gruwelverhale; Misdaad |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Dokumentêr; Dramas; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Misterie |
Belangstellings: |
Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Draf / Hardloop; Kampering; Krieket; Rugby; Stap; Staptogte; Tennis; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Kroegetes |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Kat(te) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander |
Prikkels: |
Intelligensie; Langhare |
Afsitters: |
Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Opsitkers: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Uiters |