HestellHestell
4

Hestell

50 – Randburg (Boskruin), Gauteng, Suid-Afrika

Kom ons beleef n nuwe avontuur saam

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: Donderdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het n spranklike persoonlikheid, is opreg gee 100% in alles wat ek doen. Ek het n baie goeie sin vir humor en is vreeslik liefdevol.
Ek hou van iemand met n goeie sin vir humor. Ek werk baie hard en hou van oefening.Ek is avontuurlustig en n bok vir sports.

Haar Ideale Pasmaat

Ek is opsoek na iemand wat reg is vir n verhouding. Moet asb n werk he en sy eie geld maak. Iemand wat ook n go getter is en n goeie sin vir humor is baie belangrik. Ek wil iemand he wat vir my verskriklik lief gaan word en by my wil wees en dinge saam met my wil doen. Ek hou van nuwe avontuure so verkieslik iemand wat ook so voel. Ek hou nie van kamp nie, maar sal dit probeer vir die regte persoon. Ek glo as n mens lief is vir iemand is alles lekker wat jy saam doen. O, ja moet lekker kan soen.

Wat Haar Vriende Sê

Hestell het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (Boskruin), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Sentraal- en Westelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
182cm (5' 11.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Hestell moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.