Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Rissiepit86

31 - Postmasburg, Noord-Kaap

Ek is n mense mens wat mal is oor die buitelewe en plaaslewe. Ek het baie liefde om te gee.

Jack_143

36 - Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal

Is nou net oor n jaar geskei en dink dit is tyd dat ek aanbeweeg. Opsoek na iemand spesiaal en dalk kan daar...

Marelss

35 - Heidelberg, Gauteng

Call me Marels, I am a super enthusiastic, optimistic and positive person. My first love is horses, and riding...

Komonslewe

52 - Benoni, Gauteng

Ek het n positiewe uitkyk op die lewe..ek geniet die buite lewe, uit eet van tyd tot tyd,tyd saam vriende en...

ChristoSoekLiefde

38 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is n plat op die aarde en nederige christen man. Altyd n bok vir sports, avontuurlustig, spontaan en iemand...

Meisiekind_744

40 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n Christen. Ek het 2 Kids... darem goed gemanierd...lol. Ek lewe vir die bos en natuur. Ek verloor myself...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18