Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

plotmeisieHeletje

35 - Randfontein, Gauteng

Ek is bubbly...reguit...ee rlik... (nie altyd n goeie kombinasie nie, ek weet) 50/50 introvert/ekstrovert .. Ek...

Bergetoe

44 - Aliwal-Noord, Oos-Kaap

Ek is opreg, reguit, eerlik en getrou. Glo nog aan ware liefde. Mal oor die natuur en mense met opregte goeie...

WhiteOwl

37 - Stadskern, Kaapstad & Skiereiland

Hart vir mense, Lief vir afwisselling en plekke en nuwe dinge ontdek. Wil ‘n lewe leef wat saak maak. Lief vir...

Liefdevol66xxt

66 - Boksburg, Gauteng

Ek is spotaan liefde vol hou van kinders en diere en lewe voluit ek pas maklik aan in n geselskap met mense,ek...

Stella01

29 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n Christen. En 'n trotse Afrikaner. Ek hou van biltong en braaivleis maar ek is mal oor seekos!

Sielsgenoot208

73 - Roodepoort, Gauteng

Ek is n omgee mens en goedhartig. Sal ander altyd help waar ek kan. Ek sien my as n christen en nogal baie...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28