Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

DaisyGirl

33 - Pretoria, Gauteng

Ek is iemand met empatie vir dae en saam met my sexy brein en oulike boudjies maak dit 'n wen kombinasie vir 'n...

Pixiejc

45 - Boksburg, Gauteng

Ek is eerlik en baie lief vir die lewe .... betroubaar en liefdevol hou baie van aandag en baie baie liefde gee

MalGesoek

33 - Krugersdorp, Gauteng

Ek is borrelend, plat op die aarde, reguit, lojaal en eerlike mens. Ek hou van pameperlang, rustig verkeer...

lagbekkie143

42 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Ek is ,n mense mens en kom maklik met mense oor die weg, ek wil graag mense leer ken en wie weet ......

Nicky143

35 - Nigel, Gauteng

Ek lewe met my hart. Emosionele mens. Sien altyd die mooi in alles. Ek het 'n pragtige dogtertjie. Ek werk hard...

liefiediefie121

44 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n gemaklike mens wat hou van gesellig wees, onthaal en dinge doen. Ek is n baie kreatiwe en talentvolle...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14