Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Kalflek

62 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

Baie spontaan, liefdevol, eerlik, stiptelik, hardwerkend en geniet goeie gesondheid. Verafsku enige leuens en...

Gavint50

57 - Polokwane (Pietersburg), Limpopo

Goeie humorsin. Kan baie tlc gee. Behandel n vrou met uiterste respek. Hou van fliek, kamp uiteet, stap en...

SakkieS_581

61 - Paarl, Wes-Kaap

Ek hou van openlik- opreg- en eerlikheid. Hou van die buitelewe en speel graag golf. Mal oor n vuurtjie en het...

Gert101

32 - Sandton, Gauteng

Want ek is die Baas van plankie braai en ‘n braaibroodjie en ek is plat op die aarde en my pa het my geleer hoe...

Lebenherr

47 - Bloemhof, Noord-Wes

Ek is 'n lewenslustige en aangename persoon. Ek is hardwerkend en gee alles as ek met 'n taak begin. Ek het baie...

DVerm

49 - Pretoria, Gauteng

Ek is lojaal, standvastig en ek probeer leef dat dit wat ek sê en doen dieselfde is. Ek hou van braai, dans,...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28