Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Bellabee

44 - Nelspruit, Mpumalanga

Because i am the girl next door ... fietsry fotografie gym perdry bak kosmaak kamp hiking fliek flooi...

SkatteHart7

41 - Boksburg, Gauteng

Ek hou van bak en kook in die kombuis.. ek lees resepte boeke soos 'n storie boek... net so glo ek dat 'n...

grŁnesAugeeinladen

24 - Witbank, Mpumalanga

Ek is mal oor diere en het baie naby aan n dieretuin, hou van buite wees en ook van boek lees

Blommie26

25 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

ek is n jong enkel ma op soek na lekker gesels en die regte man vir my. ek hou baie van gesels en om nuwe mense...

Carmen599

52 - Pretoria, Gauteng

Eks alleen op saam met my seun ek wil graag met mense wat omgee en bereid is om n eerlike opregte lewenspad saam...

Skoenlapper88

30 - Middelburg, Mpumalanga

Sag, hart van goud. Vriendelik en opreg. Eerlik. Stel altyd ander mense eerste. Lojaliteit en selfrespek no 1....

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18