Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

LEWENSMAAT67

50 - Centurion, Gauteng

EK IS EERLIK, OPREG EN HET BAIE LIEFDE OM TE GEE, EK HOU NIE VAN VALS MENSE NIE, LIEF VIR DIERE EN BLOMME

Maatjie_057

43 - Centurion, Gauteng

Ek hou van mense en om nuwe mense te leer ken,lekker om social te wees en ander mense te ontmoed.

Quicksilver456

51 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

My motto in die lewe Life is like a Camera You focus on what's important Capture the good times Develop from the...

Willo00

50 - Johannesburg, Gauteng

Betroubare maat. Geniet die lewe - skep geleenthede. Mal oor die see. Baie romanties. Lief om te bederf. Geniet...

BryanScorpionx

46 - Pretoria, Gauteng

Geskei geen kiddies nie eerlik en opreg en baie netjies op myself , ietwat van ñ perfeksionis . Vertroue baie...

Nan

64 - Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Ek wil graag nuwe vriendinne ontmoet en is seker dat ek vir mense n aanwins sal wees omdat ek eerlik en opreg is...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28