Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

dearjohnny

54 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is 'n plat op die aarde mens wat klein goedjies in die lewe waardeer. Goeie sin vir humor. Nie lus vir enige...

BeSilly_Honest_Kind

46 - Pretoria, Gauteng

Hou van rustig wees en lees, tyd saam met my seuns spandeer, musiek te luister en braai saam met hulle, saam...

RV777

51 - Pretoria, Gauteng

Ek beskryf myself as die tipe ou wat 50 is going on 30 behalwe dat ek natuurlik heelwat wyser is in vandag se...

Phillip73

44 - Alberton, Gauteng

Ek is n baie oop en gemaklike persoon met n goeie sin vir humur. Hou van alles wat lekker is..braai,...

David001_415

60 - Middelburg, Mpumalanga

Ek is n geseende van die Here met n dankbare hart en n positiewe uikyk op die lewe en sonder enige bagasie....

Liefdevirewig

60 - Suidelike Skiereiland, Kaapstad & Skiereiland

Spontaan humoristies, hardwerkend en jonk van gees. Hou daarvan om die natuurskoon te geniet en te waardeer. Om...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Baie dankie vir die blad. Ek en my lewensmaat het mekaar baie vinnig gevind.

Imogen, 2017-09-09

Die man met die mooiste hart het my voete onder my uitgeduik! Dankie julle! What a journey!

Marieta, 2017-07-25

Ek het die vrou van my drome ontmoet deur hierdie webtuiste, baie dankie vir die geleentheid .

Adde'rus, 2017-05-25