Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

one_man_woman

39 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n liefdevolle, saggeaarde mens wat hou van lag. Ek wil graag 'n spesiale man in my lewe hê wat ek mee al...

somerdromer

50 - Bela-Bela (Warmbad), Limpopo

Ek is 'n vriendelike, beginselvas mens. Ek het grondpad geloop en die blomme langs die pad gepluk daarom sien ek...

Bonna123

33 - Vanderbijlpark, Gauteng

Ek kom goed met enige iemand oor die weg, ek is 'n ekstrovert en mal oor gesels. Maar tog hou ek van my eie...

Stellies1

32 - Stellenbosch, Wes-Kaap

HI, I am a outgoing person, with a good sense of humour. I love travelling and going on relaxing holidays just...

Verstrooide

37 - Benoni, Gauteng

Waarom behoort mense my te leer ken? Sjoe.... Want ek is nice en 'n vrou wat redelik haarself kan wip.... Vir...

Doodgewoon70

47 - Roodepoort, Gauteng

Ek is gladnie 'n sosiale mens nie, sal veel eerder tyd saam met my kinders en die man in my lewe wil...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Ek het die vrou van my drome ontmoet deur hierdie webtuiste, baie dankie vir die geleentheid .

Adde'rus, 2017-05-25

Die man met die mooiste hart het my voete onder my uitgeduik! Dankie julle! What a journey!

Marieta, 2017-07-25

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14