Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Anko

60 - Rustenburg, Noord-Wes

Christenman wat hou by waardes, Lief vir natuur en buitelewe, omgee vir my naaste en baie liefde het om te gee!

Leefsaam

65 - Benoni, Gauteng

Ek is n eerlik opregte persoon. Ek voer n stabiele lewe hou van vreindelike opregte mense in my lewe.Is buigsaam...

Karoolsie

58 - George, Wes-Kaap

Ek is n eerlike, liefevolle man, wat nie alleen die lewe wil geniet, hou van kamp en leef daagliks in die natuur.

sneeuwolf

54 - Pretoria, Gauteng

Eks een van die easyste mense om mee klaar te kom altyd pret as uitgaan nie lus vir struwelinge heeltyd nie sal...

Sandloper

50 - Kimberley, Noord-Kaap

Ek is energiek,buitelig mens en hou van die plaas leave. Sag geaart en liefde vol. Basque lief vir diere.....

Trompie101

32 - Pretoria, Gauteng

Eks eerlik en opreg en ek het ‘n hart vir mense... Want ek soek iemand om roadtrips meer te doen😜

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

This was an exciting journey!! My heart has found what it was searching for. She is wonderful and amazing!! Thank you very much!!

Glenn, 2018-09-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28