Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

LagnBietje

52 - Hermanus, Wes-Kaap

Ek is daai halfvol glas persoon wat graag die positiewe en mooi in alles en almal wil sien. Sprankelend van...

Meisiekind_744

40 - Pretoria, Gauteng

Ek is 'n Christen. Ek het 2 Kids... darem goed gemanierd...lol. Ek lewe vir die bos en natuur. Ek verloor myself...

Lorraine100

56 - Centurion, Gauteng

Kom ons onkompliseer dit. Kom ons doen die koffie ding, dan besluit ons Terloops, ek is versot oor langarm dans

Lou1979

38 - Rustenburg, Noord-Wes

Ek net normale mens geniet lewe. Eerlik en opreg. Geniet buite lewe, my familie en vriende is groot deel v wat...

Corazon

48 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

If you want to live more deeply, honestly and passionately, you must read this book.... :-) Eks passievol in...

Elize12

62 - Centurion, Gauteng

My vriende sal my beskou as 'n vriendelike, spontane mens met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die buitelewe...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18