Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Soeknajou777

46 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is 'n baie passievolle liefdevolle warmhartige persoon. Wat net die beste wil raaksien in ander. Omgee...

Shalom1947

71 - Mosselbaai, Wes-Kaap

Deur genade is ek opgevoed om n vrou met respek te behandel,ek is betroubaar,romanties en gesond en beslis n...

Skapie1711

60 - Meyerton, Gauteng

Wil graag die lewe deel met n besonderse pasmaat alleen wees is ook nie meer n opsie nie smag goeie pasmaat

Patat911

40 - Helderberg, Kaapstad & Skiereiland

Ek is gemaklik en het tonne liefde om te gee. Wil my anderhelfte ontmoet en die lewe saam geniet. Ek is n...

Kleintjie86

31 - Randfontein, Gauteng

Oor dat ek met baie mense oor die weg kom. En dat ek die lewe baie geniet en soek graag iemand om dit saam my te...

Winner222

53 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

They must know me for my kind heart I never say no when there is a need I'm very romantic I will do my best to...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Baie dankie vir julle goeie diens , ek het die vrou van my lewe hier ontmoet en sal julle ewig dankbaar wees. Ons raak einde van die maand verloof en trou vroeg in die nuwe jaar. , sy is n Engel.

Abie, 2017-10-14