Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

Fordfocus69

33 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

EK GLO AAN "DONT JUDGE A BOOK BY ITS COVER" EK IS N SNAAKS EN LIEVDEVOLLE MENS EN HET ALTYD TYD VIR DIE MENSE IN...

Kleintjie86

31 - Randfontein, Gauteng

Oor dat ek met baie mense oor die weg kom. En dat ek die lewe baie geniet en soek graag iemand om dit saam my te...

Arkturian

41 - Centurion, Gauteng

Ek is een van die gemaklikste mense wat jy ooit sal ontmoet. Jy sal veilig en jouself kan wees by my. Geen...

leeutjie777

44 - Roodepoort, Gauteng

Moenie in jou tru spieeltjie lewe nie, kyk voor jou en sien die goeie, leef en laat leef.. haat leuns en...

ChristoSoekLiefde

38 - Paarl, Wes-Kaap

Ek is n plat op die aarde en nederige christen man. Altyd n bok vir sports, avontuurlustig, spontaan en iemand...

Puren

53 - Atlantiese Kus, Kaapstad & Skiereiland

Ek is wereldwys en was bevoorreg om al 40 keer plus te oorden te reis. Ek is eerlik en opreg en ek het baie...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18