Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kollig Profiele

BietjieGeluk

42 - Kempton Park, Gauteng

Ek is n liefdevolle, eerlike mens. Ek glo mens moet ander met respek behandel. Ek hou daar van om gesellig te...

Toinette1

70 - Kempton Park, Gauteng

Stel belang in n opgeruimde vriendelike persoon sonde grille...moet netjies wees..oop en eerlik wees. Iemand wat...

Gogga3

36 - Krugersdorp, Gauteng

'n Saggeaarde, borrelende mens met 'n positiewe, geen nonsens uitkyk op die lewe. Onafhanklik en...

Droomvrou050

41 - Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland

Ek is n baie liefdevolle mens met n sagte Hart wat lief is om liefde te wys en omgee mens.Ek is plat op die...

Spikes101

51 - Blouberg, Kaapstad & Skiereiland

Baie lief vir diere. Hou van musiek. Sport, Lees boek,. Stalletjies besoek. Hou van motors en spoed. Braai en...

SukiYaki

33 - Potchefstroom, Noord-Wes

Ek is 'n natuurliefhebber, rustige mens en hou van die buite lewe. Ek's nuuskierig oor nuwe plekke en mense. My...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Basiese Soektog

Suksesverhale

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28