Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Riaan_479

44 - Pretoria, Gauteng

Ek is eerbaar, waardes gedrewe, my kinders is vir my uiters belangrik. Haat leuens en kansvatters. Ek is n harde...

BoertjieW

60 - Brakpan, Gauteng

Ek is vredeliewend en lewenslustig. Ek is n gelukkige mens en hou van vrede. Mens leef net een keer maak die...

CruiserV8

71 - Kenton on Sea, Oos-Kaap

In die eerste plek soek ek ‘n spesiale vriendin, beste maat en metgesel. Waar die verhouding uiteindelik gaan...

BryanScorpionx

47 - Pretoria, Gauteng

Geskei geen kiddies nie eerlik en opreg en baie netjies op myself , ietwat van ñ perfeksionis . Vertroue baie...

Chris58

59 - Ceres, Wes-Kaap

Ek is opreg en altyd eerlik. My pasmaat moet haar eie identiteit en persoonlik hê wat ek sal vertrou en waardeer

opsoeknajou007

52 - Port Elizabeth, Oos-Kaap

ons almal hier opsoek na iemand spesiaal mekaar ontmoet en dan self besluit mekaar respekteer en lief te he...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18