Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!

OF
Sluit aan met Facebook

Ons belowe om niks op jou tydslyn te pos nie.

Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

Nommer1

34 - Bloemfontein, Vrystaat

Ek gee om vir mense. Ek is baie positief. Ek hou van die buitelewe, aktief te wees, sport te kyk, tyd saam die...

CruiserV8

71 - Kenton on Sea, Oos-Kaap

In die eerste plek soek ek ‘n spesiale vriendin, beste maat en metgesel. Waar die verhouding uiteindelik gaan...

Charlie_101

35 - Worcester, Wes-Kaap

Ek is baie spontaan en hou van lekker lag, entertain graag ander, baie outgoing en maklik om mee oor die weg te...

Bikerpeg

49 - Pretoria, Gauteng

Ek is vriendelik hou daarvan om te lag en die lewe te geniet, leef elke dag asof dit jou laatse is. En geniet...

Bosveldvuur_010

55 - Pretoria, Gauteng

Ek is n gemaklike, nederige en vriendelike mens wat maklik lag. Ek is n dankbare persoon en tevrede met min in...

Moondoggy

51 - Ermelo, Mpumalanga

Leef en laat leef!. Die lewe is wat jy daarvan maak,al voel dit soms nie so nie.Rome is nie in 'n dag gebou...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of rapporteer onsmaaklike lede.

Spoedsoek

Suksesverhale

Julle is absoluut fantasties en uit die mooi reaksie wat ek gekry het en julle pasmaats wat julle vir my gekies was absoluut perfek. Baie dankie.

Kobus, 2018-01-18

Baie dankie vir die pad wat julle saam my gestap het. Dit neem tyd om daai spesiale persoon te ontmoet. So, raad wat ek kan gee is, moenie haastig wees nie, al dink jy jou supskripsie gaan te kort wees, neem weer een uit. Dit is die moeite werd.

Ferdinand, 2018-03-28

Wel, nie gedink die sal werk nie. Was maar skepties.......... maar ek het my sielsmaat wel net hier op die webtuiste gevind!!

Yolandie, 2018-04-18